Wat is aan die gebeur?

Blaai af om meer te sien...

Junie in Mosselbaai

Kyk hieronder na die afgelope tyd se gebeure! Dit gaan net oor siele, siele, siele! 

(Druk die titel van elke prent vir meer inligting)

God is getrou!
God bly altyd getrou! Hou aan, moet nooit moed opgee nie.
Gebedskussings!
Bestel jou gebedskussing op die website! Suid-Afrika moet weer op hulle knee kom dan sal dinge begin reg kom.
Die nuwe generasie
God is besig om 'n nuwe generasie op te wek wat God voluit gaan dien.
Alles begin by gebed
Spreuke 3:6 - Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
Ons roep 1000 manne bymekaar!
God is besig met 'n groot ding en ons glo en vertrou Die Here vir 1000 manne wat in die oggend bymekaar kom om te bid en saam God se aangesig te soek.
Eenheid en Vrede
Daar is niks so mooi wanneer die liggaam vir Christus saam werk en in eenheid beweeg nie. (Hebreërs 12:4)

Bedien in Pretoria

Kyk hieronder na die afgelope tyd se gebeure! Dit gaan net oor siele, siele, siele! 

(Druk die titel van elke prent vir meer inligting)

Woord in Ewige Lig gebring!
God het gesê daar sal 'n dag kom wat daar in Ewige Lig gepreek word! Die Here het na klomp jare die woord in vervulling laat kom. God kry alle eer. Dankie vir elke siel wat God voluit dien!
Elke siel is vir God belangrik!
Daar is niks mooier as dit dat iemand die Here voluit dien nie! Wees 'n lig waar jy beweeg en God sal met jou wees.
Pastoor Martin Smit
Pastoor Martin was gehoorsaam gewees en het 'n oop deur gegee vir die bediening!

Psalm 91; Jesaja 54

Die salwing is al wat saak maak!
Die manne sal 1000 word wat elke week bymekaar kom in Mosselbaai tot eer van God! Bid dat nog meer manne sal omdraai en Jesus volg!
Elke siel is vir God belangrik!
Daar is niks mooier as dit dat iemand die Here voluit dien nie! Wees 'n lig waar jy beweeg en God sal met jou wees.
1 Minuut met Jesus mense!
Talle mense het in die tydperk wat ons in Pretoria was kom groet! God is alles en ons is niks. Alle eer aan die Here.

Kerk Sonder Grense

WhatsApp Nommer: 076 965 5026

Email: Chane@1minmetjesus.co.za

WhatsApp Kanaal

Sluit aan by die WhatsApp Kanaal: 

©2026, 1 Minuut Met Jesus. Alle Regte voorbehou vir 1 Minuut Met Jesus

Scroll to Top