Media-Bediening

1 Minuut met Jesus

Een Minuut Met Jesus gaan uit vir Afrikaners regoor die wêreld! 
Sluit aan by die groepe en help om die evangelie te versprei!

Blaai ondertoe vir meer inligting...

Wat is aan die Gebeur?

Ons het onlangs die geleentheid gehad om in Pretoria te gaan bedien het by Ewige Lig Montana. God is goed! dit gaan net oor siele, siele, siele! 

(Druk die knoppie onder om die fotos te sien)

Die Bedieninge tot eer van God!

"Druk op elke prent vir meer inligting"

1 Minuut Met Jesus

1 Minuut Met Jesus

Is die media-bediening waarmee God ons vertrou om wêreld-wyd die evangelie te versprei deur media metodes! 1 Minuut Met Jesus gaan al vir 12 jaar uit en bereik al ongeveer 2,5 Miljoen mense!

Ewige Lig Mosselbaai

Ewige Lig Mosselbaai

Ewige Lig Mosselbaai is die gemeente wat ons tot eer van God bou vir Sy heerlikheid! Dit gaan oor siele en God! As jy in die Mosselbaai area beweeg, kom besoek ons!

Ons Ligging

Psalm 91:14 – Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken.

alles tot eer van God

Bestel jou gebeds-kussing!

Lewendige kaart

Kyk op die kaart waar ons beweeg en boek ‘n koffie deur die dagboek! 

As ons in jou area is

Boek 'n koffie-afspraak!

Help om die evangelie verder te vat!

SnapScan

Alle betalings is veilig en vertroulik

Kerk Sonder Grense

WhatsApp Nommer: 076 965 5026

Email: Chane@1minmetjesus.co.za

WhatsApp Kanaal

Sluit aan by die WhatsApp Kanaal: 

©2026, 1 Minuut Met Jesus. Alle Regte voorbehou vir 1 Minuut Met Jesus

Scroll to Top